Uitspraakvoorkeure
1%
Beweeg tot die onderkant van jou skerm om die volledige vraag te lees. Gebruik die pyltjie om weer na opnames te luister.
Beweeg tot aan die onderkant van jou skerm voor jy
[Volgende]
kies.
Beste respondent
Onderwerp van studie en vraelys
Hierdie vraelys vorm deel van ’n doktorale studie in die Eenheid vir Tale en Literatuur in die Suid-Afrikaanse Konteks aan die Noordwes-Universiteit. Dit handel spesifiek oor Afrikaanse sprekers se houding oor die manier waarop vreemdetaalleenwoorde en -eiename in die Afrikaanse media uitgespreek word.Die vraelys is deur die etiekkomitee van die universiteit goedgekeur.
Anonimiteit
Al die antwoorde wat jy gee, word volledig anoniem en met die grootste omsigtigheid hanteer. Jou IP-adres sal slegs gestoor word indien jy kies om die vraelys later te voltooi. Daar sal egter geen koekies op jou selfoon/tablet/rekenaar gestoor word nie. Jy het die geleentheid om enige tyd van die navorsing te onttrek, indien jy dit sou verkies.
Instruksies
Maak seker dat jy in 'n
stil omgewing
is waar jy na die opnames van verskillende uitsprake van twaalf woorde duidelik sal kan hoor. Verbeel jou jy luister na 'n
Afrikaanse nuusberi
g wanneer jy die vraelys invul. Die opnames word telkens in dieselfde volgorde by die onderafdelings van elke vraag gegee. Dit is baie maklik om die vrae te antwoord. Kies net telkens die opsie wat jy verkies. By die vrae is daar geleentheid om enige kommentaar te lewer indien jy sou wou. Aan die einde van die vraelys is daar 'n verdere geleentheid om oor die onderwerp kommentaar te lewer.
Ter wille van die vrae wat in hierdie studie beantwoord wil word, het ons respondente nodig wat aan
sekere vereistes
voldoen. Deur hier onder
[Gaan voort]
te kies, bevestig jy die volgende:
Ek is ouer as agtien.
Ek neem vrywilliglik deel aan die navorsing.
Afrikaans is een van die tale wat ek as kind in my ouerhuis gepraat het.
Ek is bewus daarvan dat ek enige tyd my deelname aan die vraelys kan staak. My antwoorde sal dan nie gebruik word nie.
Ek het geen betaling of ander beloning ontvang vir my deelname aan die navorsing nie.
Ek gee toestemming dat my antwoorde vir navorsingsdoeleindes gebruik mag word.
Ter wille van die vrae wat in hierdie studie beantwoord wil word, het ons respondente nodig wat aan sekere vereistes voldoen. Deur hier onder [Gaan voort] te kies, bevestig jy die volgende:Ek is ouer as agtien.Ek neem vrywilliglik deel aan die navorsing.Afrikaans is een van die tale wat ek as kind in my ouerhuis gepraat het.Ek is bewus daarvan dat ek enige tyd my deelname aan die vraelys kan staak. My antwoorde sal dan nie gebruik word nie.Ek het geen betaling of ander beloning ontvang vir my deelname aan die navorsing nie.Ek gee toestemming dat my antwoorde vir navorsingsdoeleindes gebruik mag word.
Gaan voort.
Ek voldoen aan al die vereistes.
Ek voldoen ongelukkig nie aan al die vereistes nie.
Begin
Stoor en voltooi later
Powered by
QuestionPro
Loading...
close
drag_indicator
close
Yes
Cancel
Continue
Answer Question
Continue Without Answering
Keep Data
Discard
close
drag_indicator
Custom Title
highlight_off